DIS TYD
Ek is besig met beplanning vir 'n nuwe reeks. Hy is in gesluit in die 2$ (no ekstra charges!)
Maar julle, dis tyd!
Dis tyd dat ons begin geld maak met Canva! En ek gaan julle stap vir stap help om dit reg te kry!
As jy ernstig is oor ekstra inkomste, stel ek voor om te upgrade na CanvaPRO ♡
4
10 comments
Charmaine de Vos
5
DIS TYD
powered by
Canva Creators Hub
skool.com/canva-creators-hub-6465
Leer Canva in Afrikaans! Daaglikse challenges, maandelikse Q&A’s, praktiese wenke & eksklusiewe VIP-klasse. Kom skep saam met ons!
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by