Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
Nov
What is this?
Less
More
13 contributions to Canva Creators Hub
📊 Canva Sheets – jou nuwe beste vriend wanneer dit by data kom! 💙
Canva Sheets kan jou lewe soveel makliker maak! Maar hoe werk dit eintlik? En die groot vraag: Kan jy 'n gewone Excel-spreadsheet in Canva invoer? 👀 Kom ontdek saam met my hoe Canva Sheets werk, hoe om jou data maklik te organiseer, te verstaan en te gebruik om jou werk slimmer en makliker te maak! 📅 11 November ⏰ 18:00 – 20:00 (SA tyd) Hierdie klas is eksklusief beskikbaar op ons Canva Creators Hub Community! 🌟 Jy het 2 opsies: 💙 Standard – $2 per maand Kry toegang tot die community en koop hierdie spesifieke klas teen slegs $5. 👑 Premium – $10 per maand Kry toegang tot hierdie klas EN al ons vorige betaalde klasse, sonder om elke keer ekstra te betaal! Kom leer, eksperimenteer en ontdek nuwe maniere om Canva tot sy volle potensiaal te gebruik! Sien jou daar! ♡
📊 Canva Sheets – jou nuwe beste vriend wanneer dit by data kom! 💙
1 like • 6d
@Charmaine de Vos Awesome kan nie wag nie, dis nogal 'n gesukkel tussen Google Sheets en Excel en dan kan ek nie altyd onthou waar ek wat gestoor het nie 🤔😂🤣
WAT KORT JY NOG IN JOU CANVA-JOURNEY?
Ons is elkeen op ons eie Canva-journey, en as jou mentor wil ek seker maak dat julle die meeste moontlike waarde uit Canva Creators Hub kry! Daarom wil ek eers by julle hoor voordat ek hierdie maand se nuwe module finaliseer. Ek wil graag weet waarmee julle sukkel, wat julle nog graag wil leer en watter vaardighede julle volgende wil ontwikkel. Stem asseblief hieronder vir die opsie wat die beste by jou behoeftes pas. Julle terugvoer help my om inhoud te skep wat prakties, relevant en werklik waardevol vir julle is. Kom ons groei saam! ❤️
Poll
11 members have voted
1 like • 6d
@Charmaine de Vos 👏👏Sien uit daarna dankie 🙏🥰
Amazon KDP
Nuwe recordings beskikbaar! Gaan kyk gerus om die Amazon module onder classroom
2 likes • 9d
@Charmaine de Vos Dankie sal so maak 🙏
My eerste order op Amazon!
Wooowwww ek voel soos 'n kind op Kersfees oggend! My eerste order op my romance novel series! Wat vir my gewerk het - My boek is tans baie goedkoop $0.99 - ek het dit spesifiek so gedoen dat ek reviews kan kry op my boek. Jy kort 10 reviews om raak gesien te word.
2 likes • 9d
@Charmaine de Vos Super trots op jou 🫶
MY EERSTE REVIEW!
Ek het my eerste review op amazon KDP gekry!! Op 'n kinder boekie wat ek geskep het!!! Whoop Whoop! dis sommer baie exciting julle.
2 likes • 9d
@Charmaine de Vos Well done girl 👏👏
1-10 of 13
Alida Van Dyk
3
30 points to level up
@alida-van-dyk-8123
Lives in Gauteng, South Africa. Wife and Mom of 3 children and 5 grandchildren. To build and leave a Legacy for my family

Active 9h ago
Joined Sep 30, 2026
Boskburg