Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
What is this?
Less
More
2 contributions to Canva Creators Hub
Kom ons leer mekaar ken!
Nou dat jy hier is, is dit tyd om deel te word van die community — nie net ’n lid wat stilweg saam kyk nie. Stel jouself hieronder voor en vertel ons ’n bietjie van jou: Naam: Waar kom jy vandaan? Hoe lank gebruik jy al Canva? Wat wil jy graag in Canva leer? Wat is jou doel met Canva? En wanneer jy aan jou Daily Challenge werk, deel jou werk met ons! Dit hoef nie perfek te wees nie. Jou eerste poging, jou vrae, jou foute en jou vordering is alles deel van die leerproses. Laat ons hierdie ’n plek maak waar ons mekaar ondersteun, idees deel en saam beter word. 👇 Stel jouself voor onder die category “Canva Wins!” en sê vir ons: Waarmee gaan jy vandag begin?
Kom ons leer mekaar ken!
5 likes • 2d
Hi ek is Lea - ek is oorspronklik van die Wes-Kaap maar is nou vir n ruk in die Noord Kaap. Ek het Canva ontdek nadat ek Legacy Program 🌻gekoop het, Ek is nog baie dom met Canva maar ek sal nog opvang, Op die plaas is die internet nie altyd so reliable nie en dit sit my terug maar ek hou moed en hou aan glo.
Welkom by Canva Creators Hub!
Ons is so bly om jou hier te hê! Jy het nou deel geword van ’n ondersteunende community waar ons saam Canva leer, praktiese vaardighede ontwikkel en kreatief raak. As jy nuut is met Canva, moenie bekommerd wees nie — ons begin stap vir stap. As jy reeds Canva gebruik, gaan jy steeds nuwe tools, tegnieke en idees ontdek. Jou eerste stap: Begin asseblief by ons Augustus Challenge! Die challenge is ontwerp om jou te help om Canva prakties te leer deur te doen, nie net te kyk nie. Neem dit dag vir dag, werk deur die oefeninge en moenie bang wees om vrae te vra nie. Onthou: jy hoef nie alles dadelik te kan doen nie. Jy is hier om te leer, te oefen en te groei. Welkom by die Hub — jou Canva-reis begin hier!
5 likes • 4d
Baie dankie Charmaine. Ek moet nog al die challanges opvang. Internet was af vir n week. Maar ek sal opvang... elke biekie help
1-2 of 2
Lea Meiring
2
10 points to level up
@lea-meiring-4287
Ek is ’n liefdevolle, geloofsgedrewe vrou met n passie vir familie en plaaslewe. Ek glo in harde werk, en om ’n verskil te maak en vir ander te help.

Active 3h ago
Joined Sep 28, 2026
Goodwood, Cape Town