Bio: Enkel Mamma en 57jr oud. Retrenchment in 2020 het my laat besef ek moet wakker skrik en digitaal meer ervare word. Ek leer nog elke dag. Hier is ek.
Bio: Ek is 'n Life & Business Coach. My passie is mense, en oplossings, deur genade van Bo, vir finansiele, emosionele en geestelike vryheid en deurbraak.
Bio: Wie sê aftrede beteken die einde van nuwe
Ek deel my reis, ontdekkings en lesse terwyl ek probeer.
Nuwe ouderdom. Nuwe uitdaging. Nuwe avontuur. 🚀