Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
What is this?
Less
More

Memberships

Inspire.Create.Monetize

90 members • Free

Magnetic Circle

1.3k members • $1,200

Tech Confident Community

645 members • Free

Creatique Success Society

499 members • Free

4 contributions to Inspire.Create.Monetize
30 Day Content Challenge Dag 1
Ek daag op want ek MOET my thinking habits verander. Ek moet ophou overthink en worry oor of ek goed genoeg is om suksesvol te wees.
1 like • 7d
@Mariska Fourie thank you 🌷
1 like • 5d
Dankie
30 Day Challenge day1:
"I'm showing up because..." Ek het besluit om hierdie challenge te join want ek wil nie ophou leer en groei nie. Ek is hier want ek veg vir myself my kinders en my besigheid. Dankie dat ek kan deel wees van hierdie awesome Challenge, glo ons almal gaan dit geniet en saam groei en leer https://vt.tiktok.com/ZS4kfTUbA/ hier is die link vir my week challenge ❤️ Dag 7: Hierdie week het my opgewonde gemaak dat ek elke moontlike challenge wil doen, want nie net help dit my groei persoonlik nie, maar ek het hierdie week geleer dat ek op n sagte manier mense kan bemoedig om te dink hoekom hulle nog in die situasie sit waar in hul sit en of hul bereid gaan wees om soos ek iets te leer om hul situasies of selfs net denk wyse te verander oor om iets te leer.
1 like • 8d
@Lorika Coetzer you can do it 👏❤️
New Month...New Goals...New Possibilities💃🏼💃🏼👑
It's a new month, so I want you to leave the bad unproductive habits, prograstination habits, non consistent happens all of that in July😬 And bring into this new month of August, productiveness, momentum, discipline, consistency What will you leave behind in July? The 30 Dae Content Momentum is now live...check it out in the classroom🌸💃🏼👑 https://www.skool.com/inspirecreatemonetize-1481/classroom/0a16b84e?md=55305a3100c64d5e94a76e8d51ca0bb9 Lets GO💃🏼💃🏼💃🏼💃🏼👑👑👑
1 like • 8d
Woohoo let's go 😀 😀 thank you Hester
My win vir afgelope 2 weke
Ek wil graag my persoonlike win deel, hoop nie dis te lank nie. Hester het my al deur x2 baie lae stadiums gehelp waar ek regtig rock bottom was en opgegee het. Ek het die 21 dae gejoin want ek wou rerig groei in myself. So my afgelope 2 weke - my Tiktok het gegaan van viral videos na 10 en minder views, MAAR ek post nog elke dag , ek het vir die eerste keer ooit x8 Leads gekry, terwyl daar letterlik niks op Tiktok aangaan nie, en al 8 is van Tiktok af 🤣 My Facebook is nou eers n week aan die gang so daar gaan nog niks aan nie MAAR ekt tyd gevat met Anja se training replay en hom reg opgestel. Eks vir die 1ste keer glad nie moedeloos nie, eks positief dat hierdie net n speed bump is waaroor ek sal kom, Ek sien dit as n rus tyd om aandag te gee aan my content en myself, ekt tyd gehad om newsletters te create, whatsapp groep weeklikse boodskappe te create, aan my website te werk waarvoor ek nooit kans gekry het nie. Maar die beste este is, eks POSITIEF en nogsteeds gemotiveerd 🌼🌼🌼 Dankie Hester en ALMAL op die groep, vir die opbou boodskappe elke dag. 🌸🌸
0 likes • 24d
Jou boodskap is n boodskap van hoop. Ek is tans ook op n bietjie van n laagte punt in my lewe en besigheid en toe ek eergister op Hester se posts afkom het ek besluit om haar the kontak en eks soooo bly ek het want ek is finally op n plek waar iemand nie vir my se post en hoop vir die beste nie. Well done dat jy aanhou en nie opgee nie. Dit vat wildskrag...I know because I've been there too.💜❤️
0 likes • 24d
@Retha Le Roux dankie 😊
1-4 of 4
Melissa Saayman
2
11 points to level up
@melissa-saayman-6831
Mompreneur Empire Global 🤍 Supporting moms raising neurodivergent kids. Building income with digital products.

Active 12h ago
Joined Jul 14, 2026
Western Cape