Well done! Ek was altyd so geworried oor wat mense van my Se en dink... Ekt met hierdie ongelooflike rustigheid en Vryheid gekry, dat maak nie saak hoe Ek lyk of wat Ek doen nie, mense is snaaks en hulle sal altyd praat. Ek gooi n dowe oor, en worry nie wat mense te Se het oor my nie, my ware vriende, familie en mense ken my. Lewe jou lewe, en geniet Elke oomblik, leeg Asof Elke dag jou laaste is en vergeet van negatiewe Kyke of kommentaar.