Hallo almal,Ek is Anna Vorndran van Kuilsrivier in die Weskaap en is al van Julie op Canva, deel van my Legacy builders, maar wil graag ekstra strome inkomste kry deur e- handleidings en ander dinge te skep met canva, was lank in n NPO en lang ure gewerk, nie onbekend met rekenaar, maar Canva blow my mind, soveel moontlikhede en wil graag alles doen, ek het amptelik vandag begin omnet hierop en my bemarking te fokus en al die ander stress , base en jaag na wind agter te laat