Bio: Ek is Chantel, ’n ma van 2 kids 💛
My geloof is sterk ek glo my journey saam met die A-span gaan vir my en familie ’n suksesvolle toekoms bring. 🌱💪
Bio: Ek is al die pad van lambton Germiston & is n Baba juffie en n Vice Princepal oor die baba klassies.Geniet my werk so baaie maar soek n nuwe avontuur.
Bio: Ek is enkel mamma, 53 jaar oud. 2 pragtige tieners. Ons woon in Heroldsbaai. Ek het my eie besigheid, maar Ek doen DIE vir n beter toekoms vir ons 3.
Bio: I'm Carol, a housewife, mother and grandmother. I'm 51yrs old. I was a Healthcare worker for 7yrs but got injured at work and had to stop working.
Bio: Lifelong Aviator: Military, Airlines, & Corporate. Now mentoring those who dream to become airline pilots. I help them BUILD - FUND - FLY their dream!
Bio: In Christ alone...Doen Paint n Sip by verskeie plekke en geleenthede. Asook Team buildings met baie pret en soveel meer. Reis graag wanneer moontlik!