User
Write something
Coffee hour is happening in 47 hours
16 Junie Konsentrasie Kamp Dag
16 Junie onthou ons as boerevolk Boere konsentrasie kampe waar ons voorouers lewens verloor het, verkrag is en moes die manne wapens neerlรช om hul geliefdes weer lewendig te kon sien.
16 Junie Konsentrasie Kamp Dag
Koffie kuiertjie 19:00
https://www.skool.com/live/jWMfhmD53rZ
Coffee hour | Koffie kuiertjie
Our usual time is 19:00 tonight to catch up again and drink some coffee with your fellow community members and share something about gardening that you done these last week or longer. Ons gewone tyd is 19:00 vanaand om weer op te vang en koffie te drink saam met jou mede-gemeenskapslede, en iets te deel oor tuinmaak wat jy die afgelope week of langer gedoen het.
Nog 'n Lekker Kuiertjie Gewees
Baie dankie @Pat Van Schalkwyk vir die vinnige inloer en dankie aan ons gereelde klompie @Heidie Kriegler @Amadea Knoetze @CC Kriegler en @Chris Jacobs ons het behoorlik lekker gelag en gesels en weer so 3 ure wat soos 3min verbygaan gekuier.
Nog 'n Lekker Kuiertjie Gewees
Welkom Nuwe lid.
Baie welkom aan @Rika Swanepoel kom kuier saam met ons en kom neem deel aan die besprekings.
1-16 of 16
powered by
Toeka & NOU Permaculture Farm
skool.com/toeka-nou-masterminds-1188
๐ŸŒฟ Toeka & NOU: Connecting humans & nature for our kids. Heritage & growth. Bou van Toeka tot NOU! ๐Ÿ•๏ธ Securing the future for the next generation.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by