Oepsie ๐Ÿ™Š
Ek besef nou net iets toe ek weer in die gemeenskap kom koekeloer ....
Kyk maar gerus in die fotos onder ook - ek het skoon vergeet van ons Ontmoet en Groet sessie laas Vrydag.
Kom ons probeer weer vanaand asb.
Het enigeiemand laas Vrydag by gewoon? Gaan iemand vanaand dalk bywoon ?
Daar is een spesifieke ding waaroor ek graag sal wil gesels - die toekoms van hierdie groep en hoe om dit moontlik te kan laat groei.
1
3 comments
Jp Niemand
3
Oepsie ๐Ÿ™Š
powered by
Skool Community (Afrikaans)
skool.com/skool-afrikaans-5688
Kom ons kyk of ons meer as 44 is ๐Ÿ‘€
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by