Net 2 chords nodig om die song te speel. 🎸Let wel hierdie is nie in die "original key" maar ek dink vir meeste mense gaan dit makliker wees om by die hoër note by te kom want kom ons wees eerlik... Chris Stapleton mag maar sing en daar is maar min wat daar bykom!
Ek het so kort Cheat Sheet bymekaar gesit vir die wat dit wil bekyk.
Geniet!🎸🔥