Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
May
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
What is this?
Less
More

Owned by Aiden

Kampvuur Musiek

121 members • Free

Sluit gratis en verniet aan by die gemeenskap! Leer hoe om jou gunsteling liede te speel en sing in jou taal.

Memberships

Chase AI Community

58.3k members • Free

Founders Accelerator (Free)™

17.5k members • Free

AI Model University

470 members • Free

AI MODEL & INFLUENCER ACADEMY

620 members • $47/month

AI Automation Agency Ninjas

20.4k members • Free

AI Automation Agency Hub

312.4k members • Free

Synthesizer: Free Skool Growth

40.9k members • Free

11 contributions to Kampvuur Musiek
Chord request
Sal oom dalk die chords van storm “spoegwolf” kan stuur asb?
1 like • Mar 5
Hi. Ek gaan binnekort n paar Spoegwolf videos maak. Hys defnitief op die lys
0 likes • 20d
Storm is Am F C G. Sal binnekort video maak🤙🏼🔥.
Sailor song
Hi Guitar Chords for Sailor Song please
0 likes • Mar 9
Bedoel jy Wellerman Song?
🎸Kampvuur Musiek - Afrikaans / Engels?🎸
Julle, ek kan nie glo ons staan al op 96 lede in ons netwerk binne die eerste maand nie! Dankie vir julle! Ek is hard besig om aan inhoud te werk wat slegs op hierdie platform gedeel gaan word en hopenlik sal julle dit binnekort kan sien en geniet, slegs hier op ons Skool Community.🎸🔥 Nou kom die vraag, as jy kon kies, watter tipe videos sal jy meer van wil sien op Kampvuur Musiek se Tiktok kanaal? Stem gerus hier onder!
Poll
8 members have voted
2
0
Tennessee Whiskey - Cheat Sheet
Net 2 chords nodig om die song te speel. 🎸Let wel hierdie is nie in die "original key" maar ek dink vir meeste mense gaan dit makliker wees om by die hoër note by te kom want kom ons wees eerlik... Chris Stapleton mag maar sing en daar is maar min wat daar bykom! Ek het so kort Cheat Sheet bymekaar gesit vir die wat dit wil bekyk. Geniet!🎸🔥
House of the Rising Sun - Ultimate Guitar Chord Sheet
Absolute treffer by die kampvuur of by n kuier as die son sak is House of the Rising Sun. Hier is die link na die Ultimate Guitar Tab Website toe vir die chords en lirieke: https://tabs.ultimate-guitar.com/tab/the-animals/house-of-the-rising-sun-chords-18688 As julle die tutorial video gemis het hier is die link: https://www.tiktok.com/@aiden_guitarist/video/7610894244038937876 Geniet hom en lekker speel!
1-10 of 11
Aiden Vermeulen
3
42points to level up
@marsell-vermeulen-7144
Guitarist and Musician

Active 2d ago
Joined Nov 4, 2025