User
Write something
Jan Blohm
Na groen trui sal nog so een van Jan kwaai wees🙏🏼
0
0
Goeie Ou - Chords
So paar requests vir hierdie een gekry. Geniet hom!
Schwabie songs
More oom, kan oom bietjie van schwabie se liedjies post asb?
groen trui
het oom die chords van groen trui?
Jan Blohm - Groen Trui
Hoop almal se naweek is lekker sovêr! Ek weet ek was baie stil die laaste ruk gewees maar daar is nuwe videos oppad!🎸 Hier is n classic een wat baie mense al lank versoek! Die video tutorial sal more geskiet word! Cheers!
1
0
Jan Blohm - Groen Trui
1-17 of 17
powered by
Kampvuur Musiek
skool.com/nexogen-community-7718
Sluit gratis en verniet aan by die gemeenskap! Leer hoe om jou gunsteling liede te speel en sing in jou taal.