Julle, ek kan nie glo ons staan al op 96 lede in ons netwerk binne die eerste maand nie! Dankie vir julle!
Ek is hard besig om aan inhoud te werk wat slegs op hierdie platform gedeel gaan word en hopenlik sal julle dit binnekort kan sien en geniet, slegs hier op ons Skool Community.🎸🔥
Nou kom die vraag, as jy kon kies, watter tipe videos sal jy meer van wil sien op Kampvuur Musiek se Tiktok kanaal?
Stem gerus hier onder!