User
Write something
Koffie saam Hester is happening in 2 hours
Comment op tiktok
Hi Hester eks super excited my posts kry kommentaar maar as ek daarop reageer violate ek alweer tiktok se community guidelines..wat de ongeluk doen ek verkeerd???
Training
More julle, ek was bietjie stil die afgelope tyd, Hester ek wil net bevestig, ek sien op kalender daar is vanaand Engelse Legacy builder training en Don Afr? Net seker maak ek mis nie iets nie.
Week 3 Dag 15 Content Hooks
Hi @Hester Conradie ek het nou orals gekyk maar kry nie dag 15 nie, het ek dit net mis gekyk?
0
0
Chatgpt prompt
Hello Hester, as dit moontlik is sal jy asseblief vir ons almal in die community die prompt gee wat ons in ons Chatgpt kan in sit, soos wat jy vanoggend op jou live gese het. Ek wil seker maak dat ek die regte bewoording in my opdrag aan Chat plaas. Byvoorbaat Baie dankie Lorika
1-30 of 77
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
A community for digital resellers & content creators to gain clarity, build confidence, create better content & grow their business.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by