Baie dankie vir die toelating in die Group. Ek het met my Digitale reis begin einde November 2026.Ek weet ek gaan sommer baie leer hier in die Group. So opgewonde soos kan kom🙏🙏🙏🙏
Hester baie dankie vir jou HOOk idees, dit help so baie, jy is n goeie mentor, ek waardeer jou eerlikheid want dis wat nodig is om reg te leer en vooruit te gaan.
Hook: Jy hoef nie te maak of jy cope nie (doel) Content pillar: Educational CTA: save die video sodat jy homnweer kan kyk as jy voel jy moet cope. https://vt.tiktok.com/ZSHYAPYjV/
Hook: as jy al in n badkamer gehuil het gaan jy die verstaan. Content pillar: Relatable Wou se ons as vrouens huil alleen sonder dat iemand sien. CTA: sè net ek sien jou Doel was om interaction aan te moedig. https://vt.tiktok.com/ZSHYSGQyJ/