Môre almal.
Ek is so opgewonde. Vir n lang tyd sukkel ek met maksimum 100 tot 150 views.
Toe dink ek aan wat Hester ons leer. Dink uit die box uit.
Ek het sommer gepraat oor die prys van my vliegtuig kaartjies om my agterkleinkind te gaan ontmoet.
Ek het 1120 views gekry!!