Naand julle almal.
Ek moet se ek mis nogal om nie elke dag hier op te kom en bietjie met julle te praat nie.
Die eintlike rede hoekom ek vandag hier is, is om met julle te deel ek het my eerste Digitale produk klaar. Sy naam is Canva made Simple. (A Beginner's Guide to Canva). In hom het ek probeer om die basiese goed wat mens moet weet om te begin met canva te verduidelik.
Ek wil graag vir die eerste twee wat sou belangstel om vir my eerlike terugvoering te gee of dit beginners friendly genoeg is gratis pdf te stuur.
Die sou nie moontlik gewees as dit nie vir Hester was en julle posts elke dag wat my gemotiveer het om dit te doen nie.
So baie dankie julle ek waardeer regtig julle elkeen.