Week4, dag3.
Hook:
"Stel jou voor as tegnologie ’n bietjie makliker begin voel."
Voor:
Baie oumas voel oorweldig.
Alles lyk ingewikkeld.
Knoppies… apps… videos… dit voel net te veel.
Na:
Maar wanneer iemand dit stadig en eenvoudig vir jou wys…
begin dit sin maak.
Skielik weet jy:
waar om te druk
hoe om ’n video te maak
hoe om te begin
Hoe dit voel:
Dit voel ligter.
Nie meer so bang nie.
CTA:
So as jy daai bag goggles will oorkom, sit vir my "bang" https://vt.tiktok.com/ZSumaspTk/in die comments en ek wys hou graag hoe om verder te gaan.
1
1 comment
Magda van der Berg
3
Week4, dag3.
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
Clarity Today. Confidence Tomorrow. Freedom Forever.
Create content that works - build a business that pays.
Clarity, consistency, and real growth.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by