Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
What is this?
Less
More

Memberships

Inspire.Create.Monetize

35 members • Free

A-Span

1.6k members • $10/m

Digital Growth Community

60k members • Free

Digital Crew

572 members • $10/month

33 contributions to Inspire.Create.Monetize
Week4, dag 2
Hook: "As jy al gewonder het of jy dalk te oud is om ’n aanlyn besigheid te begin…" Content: Baie oumas dink die probleem is ouderdom. Hulle dink: "Ek verstaan nie tegnologie nie." "Hierdie goed is seker net vir jong mense." Maar die regte probleem is nie ouderdom nie. Die regte probleem is dat niemand dit eenvoudig vir hulle verduidelik nie. So hulle bly sit met die droom… maar hulle begin nooit. CTA: As dit vir jou bekend klink, sit bir my "ja" in die comments. Dan sal ek dit vir jou beter verduidelik. https://vt.tiktok.com/ZSuma5vBL/
1 like • Mar 15
Daar kom die moeilikheid nou. Wat vertel ek vir hulle van myself? Ek ken van kosmaak. Boereraad en kruie. Ek begin te dink ek is hopeloos in die aanlynbesigheid. Dis net verkeerder mense wat like. Ek kry nie eers nuwe followers nie. Ek dink die wat dadelik verkope kry is familie en vriende. Ek is al 5mnde in die ding. Dit voel ek mors my tyd en geld wat nie daar is nie. Het vandag al my pottery goed verkoop om geld te kry. Ek voel moeg. Nou moet ek vir ander oumas lieg en se dit werk. Jammer.
Week4, dag 5
Hook: Laat ek gou verduidelik wat ek eintlik doen. Baie mense dink dit is ingewikkeld… maar dit is nie. Wat is dit: Hierdie is ’n eenvoudige aanlyn besigheid stelsel wat oumas help om van die huis af te begin. Vir wie is dit: Dis vir die ouma wat weet sy wil iets doen… maar nie weet waar om te begin nie. Wat help dit oplos: Dit wys jou stap vir stap hoe om ’n aanlyn inkomste te begin bou. CTA: As jy meer wil weet, DM my “START” en ek stuur vir jou die details.https://vt.tiktok.com/ZSumXPwab/
Week 4, dag4
Hook: “Baie oumas https://vt.tiktok.com/ZSumxb9yq/https://vt.tiktok.com/ZSumxb9yq/worry oor ‘Ek het nie tyd nie.’ En dit maak sin dat jy so voel. Die meeste oumas is besig – met kleinkinders, huis, familie, en alles wat nog moet gebeur. Maar hier is waar baie oumas dit verkeerd verstaan. Hulle dink ’n aanlyn besigheid beteken ure en ure agter ’n rekenaar sit, kompliseerde tegnologie leer, en elke dag alles perfek doen. Maar dit werk nie so nie. Die waarheid is: Baie mense begin juis met klein stappies. Party werk net 30–60 minute ’n dag. Nie omdat hulle meer tyd het nie. Maar omdat hulle besluit het om net konsekwent klein te begin. Dit gaan nie oor groot tyd hê nie. Dit gaan oor klein tyd slim gebruik.” CTA: “Help dit om dit ’n bietjie duideliker te sien?”
Week4, dag3.
Hook: "Stel jou voor as tegnologie ’n bietjie makliker begin voel." Voor: Baie oumas voel oorweldig. Alles lyk ingewikkeld. Knoppies… apps… videos… dit voel net te veel. Na: Maar wanneer iemand dit stadig en eenvoudig vir jou wys… begin dit sin maak. Skielik weet jy: waar om te druk hoe om ’n video te maak hoe om te begin Hoe dit voel: Dit voel ligter. Nie meer so bang nie. CTA: So as jy daai bag goggles will oorkom, sit vir my "bang" https://vt.tiktok.com/ZSumaspTk/in die comments en ek wys hou graag hoe om verder te gaan.
Week4, dag 1
Hierdie is nie vir almal nie… Hierdie is vir ’n baie spesifieke tipe ouma. 👵 Hoof boodskap: Hierdie is vir jou as… • Jy ’n ouma is wat voel daar moet meer wees as net oorleef van maand tot maand. • Jy nog energie, wysheid en ’n droom in jou hart het. • Jy graag iets van die huis af wil bou, maar nie weet waar om te begin nie. • Jy wil vir jou kinders en kleinkinders wys dis nooit te laat om weer te begin nie. Maar laat ek ook eerlik wees… Hierdie is nie vir jou nie as: • Jy glo dis te laat om iets nuuts te leer. • Jy nie bereid is om klein stappe elke dag te vat nie. • Of as jy net ’n vinnige geld-skema soek. Want wat ek doen gaan oor groei, selfvertroue, en ’n nuwe begin. ✨ Slot: Maar as jy ’n ouma is wat voel: “Ek is nog nie klaar met die lewe nie.” Dan gaan hierdie vir jou baie beteken. 📩 CTA: Stuur vir my “INFO” in ’n DM… dan wys ek jou rustig wat moontlik is.https://vt.tiktok.com/ZSum5X9gP/
1-10 of 33
Magda van der Berg
3
20points to level up
@magda-van-der-berg-5969
Ek leer nie net hoe om geld te maak nie…ek leer ook hoe om aanlyn vaardighede te bou, hoe om van die huis af te werk, en hoe om weer in myself te glo.

Active 10h ago
Joined May 5, 2026