Week4, dag 5
Hook:
Laat ek gou verduidelik wat ek eintlik doen.
Baie mense dink dit is ingewikkeld… maar dit is nie.
Wat is dit:
Hierdie is ’n eenvoudige aanlyn besigheid stelsel wat oumas help om van die huis af te begin.
Vir wie is dit:
Dis vir die ouma wat weet sy wil iets doen…
maar nie weet waar om te begin nie.
Wat help dit oplos:
Dit wys jou stap vir stap hoe om ’n aanlyn inkomste te begin bou.
CTA:
As jy meer wil weet, DM my “START” en ek stuur vir jou die details.https://vt.tiktok.com/ZSumXPwab/
1
1 comment
Magda van der Berg
3
Week4, dag 5
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
Clarity Today. Confidence Tomorrow. Freedom Forever.
Create content that works - build a business that pays.
Clarity, consistency, and real growth.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by