Wat was my grootste deurbraak hierdie 21 dae
My persoonlike groei, selfvertroue, glo in myself, minder panic moments. Ek voel soos n nuwe mens, ek is gefokus en ek het vrede in my hart dat my deurbraak vir my besigheid daar gaan wees op die regte tyd.
Wat ek anders gaan doen van vandag af... ek gaan gefokus bly, nie meer moed opgee nie, opdaag al het ek zero views, teruggaan na die drawing board vir soveel keer dit nodig is, couchable bly 🌼