My grootste deurbraak was dat ek elke dag opgedaag het. Dit is WOW vir my. Al was jy gemoed nie so lekker nie het ek opgedaag. Ek het aangehou!!! Dankie Hester en almal van julle se aanmoediging. Dit het die wêreldse verskil gemaak. Ek waardeer dit meer as wat woorde kan sê. Fil4:13 ... dit is waarop ek staan. 🦋