Wat help jou om aan te hou wanneer dit stil raak? My man....My man is nie net my grootste supporter nie maar ook die enigste een in die wereld wat ek gelukkig wil maak...Om die seer van al die omstandighede in sy oe te sien elke dag en te weet hoe hy sukkel is vir my moeilik en maak seer.....
My man is die rede hoekom ek besluit het om nie op te gee nie en weer in myself te glo....Hy is die rede hoekom ek wil beter word en nie gaan le nie