Ek gaan nie langer wag vir _________ voordat ek begin nie.
Ek weier om langer te wag vir die perfekte tyd. Die afgelope tyd is die perfekte tyd elke dag vir my. Ek vat dit soos dit kom, siek of gesond, lus of nie lus nie, ek daag op. Vir myself en my besigheid want dit is wat belangrik is. En ek kan klaar voel ek is al lekker op momentum. Ek doen ook weekliks nou my beplanning op excel wat ek nooit voorheen gedoen het nie werk soos n bom!!!!