Week 3 Dag 5 (19)
"Ek gaan nie langer wag vir _______ voordat ek begin nie."
Ek gaan nie langer wag vir die eendag wat ek meer kennis het voordat ek begin nie....Ek gaan vandag vat en leer wat ek kan leer met dit wat ek het om n sukses te maak van myself en my besigheid
Ek het die geleentheid om beter te word...Ek hoef nie te wag vir meer kennis nie...Ek leer elke dag en bou my vaardighede met dit wat ek het om suksesvol te wees
2
13 comments
Alice Van Wyk
5
Week 3 Dag 5 (19)
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
A community for digital resellers & content creators to gain clarity, build confidence, create better content & grow their business.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by