Wat maak jou uniek?
Ek is n baie loud mens en praat baie 😄Maar ek het so besig geraak met hoe mense my gelabel het dat ek myself begin onderdruk het en dit wie ek werklik is begin wegsteek het...Ek het begin om iemand te word wat nooit meer baie praat nie, iemand wat eerder sal stil bly as wat ek my opinie sou gelig het....My storie is nie soos ander sin nie, ja daar is dalk dele wat dieselfde trek het maar omstandighede en gevoelens is nie dieselfde nie en ek dink dit maak my ook uniek