Week 3 dag 20 van 21 dae uitdaging:
:Wat help jou om aan te hou wanneer dit still raak" Wat herhinder jou om nie op te gee nie? Vir my is opgee geen opsie nie, stilte is vir my ñ gevaar my brein werk oortyd dit herhinder my aanhoudend die dag toe ek besluit het genoeg is genoeg dit laat my dink hoe die program ander mense se lewens verander het en vir my ook kan werk as ek net aanhou en glo dat ek dit ook waardig is en as dit vir my werk sal dit defnitief vir my kliênte ook werk.
1
2 comments
Christina De Wee
4
Week 3 dag 20 van 21 dae uitdaging:
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
A community for digital resellers & content creators to gain clarity, build confidence, create better content & grow their business.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by