Week 2 - Dag 5
Wat is die een vraag wat jou ideale klient waarskynlik elke dag vra?
Hulle wonder hoe mense dit doen saam met hulle 8-5 werk. Is hulle slim genoeg om dit ook te kan doen? Wat as dit nie werk nie?
Waarmee sukkel hulle?
Om selfvertrou te he dat hulle dit sal kan doen. So ook dat hulle die kans aanvat en nie finansieel dit kan doen nie omdat hulle reeds daarmee sukkel om by te kom.
Watter antwoord kan ek eendag vir hulle gee?
Jy kan dit doen tussen ander werk deur,paar minute hier,paar minute daar. Hulle het geen ondervinding nodig nie,moet net bereid wees om te leer.
Jy kan dan ook soos ek leer terwyl jy kan spaar vir dit wat jou toekoms baie kan help.
3
8 comments
Liezel Coetser
5
Week 2 - Dag 5
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
A community for digital resellers & content creators to gain clarity, build confidence, create better content & grow their business.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by