Week 2 Dag 11
Die een ding wat ek graag doen wat my ideale kliënt nie weet nie..
Eks mal oor netbal skeidsreg... Dis vir my ongelooflik lekker om so om die baan te hardloop en die adrenalien te voel tussen die spelers en die toeskouers, my passie is netbal en het self gespeel en my dogter ook.. En ons albei skeidsreg.. Lief dit
1
4 comments
Laetitia Botha
4
Week 2 Dag 11
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
A community for digital resellers & content creators to gain clarity, build confidence, create better content & grow their business.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by