Ek is dankbaar vir die moed wat ek elke dag gehad het om op te daag vir die uitdaging en saam met die deelnemers te deel wat ons leer en die feit dat ek saam met Hester kon koffie drink op haar live het my daai vertroue gegee om ook live te gaan dit was ñ lekker kuiertjie.