Ek moet net hierdie deel want eks so opgewonde, vir die 1ste keer in die 8 maande journey van letterlik stop en oorbegin vir 3 keer het ek 'n Tiktok video met 'n average watch time van 25 sek en 38 nuwe followers, so hierdie week repurpose ek daai video. Joh dankie Hester dat jy nie opgegee het en moedeloos geraak het met my nie 🌸