Lewe gebeur
More almal net as ek dink ok alles loop reg dan kom die nat snoek lewe was rof van 1ste oktober maar ek is trots om te se ek is baie vinnig besig om in te haal en hoe meer ek goed moet noem hoe meer besef ek dat ek al so ver gekom het en geleer het in die lewe dat ek nog ver kan kom netuit hou en aan hou en kan nie nou opgee nie voor sondag gaan ek julle inhaal dis n belofte aan m self
2
8 comments
Mariska Fourie
5
Lewe gebeur
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
I help people build real online businesses through clarity, brand, authentic content and practical strategies that help them grow.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by