Hester hierdie vraag is spesefiek vir jou sodat as iemand anders dalk ook daaroor gewonder het hulle dalk ook sommer gehelp kan word deur jou antwoord. Op watter platforms en watter maniere sal jy voorstel kan ons, ons website adres insit sodat mense op ons website kan ingaan? En hoe gaan n mens dalk n stukkie bewoording by plaas sodat persone kan weet as hulle nie lekker verstaan oor website nie dat hul jou kan kontak. Jy weet as n mens dit bv op TikTok of Facebook plaas so dat dit veilig is en of dan net liewers op jou WhatsApp groep vir jou kliente
Baie dankie