Genade nee nou het ek raad en advies nodig oor Instagram, ek probeer nou n video maak vir Instagram maar ooo genade, ek wil van die Content hooks gebruik wat jy Hester gegee het. Maar ek is super dom met Instagram. Enige raad en advies? Moet dit net praat videos wees?