Die storie wat ek vandag kies om agter te los is... Dag 2 van opdaaguitdaging
Ek kies om die feit dat ek myself oortuig het ek sal nie suksesvol kan wees soos ander nie, agter te los. Die feit dat ek bang is my Famielie sit net en wag dat ek nie suksesvol gaan wees nie, is net in my kop.
Ek gaan elke dag opdaag met die wete dat elke dag is ń stappie nader aan die nuwe suksesvole ek, wat almal gaan verbaas om die groei in myself te sien. 🙏🙏🙏✨✨✨
5
14 comments
Lorika Coetzer
5
Die storie wat ek vandag kies om agter te los is... Dag 2 van opdaaguitdaging
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
Clarity Today. Confidence Tomorrow. Freedom Forever.
Create content that works - build a business that pays.
Clarity, consistency, and real growth.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by