Nee ek kom agter dat ek nog steeds rond val hoe ek die week better vertroue gaan bou om net by my storie te bly en nie heeltyd perfek wil wees want ek kom agter ek is so bang om sleg te lyk en voorkom dat ek nogsteeds alles perfek te he die week gaan ek konsentreer om net op te daag al is my lewe chos op die oomblik