Dag-11- van 21 dae uitdaging:
Wat is een ding wat jy weet of kan doen wat jou klient nog nie weet nie:
Die een ding wat my klient nog nie weet is dat jy nooit alleen in hierdie besigheid is nie dis nie iets wat jy van scratch af hoef te begin nie jy't nie followers nodig om te begin nie en jy hoef nie tegnies slim te wees want jy word dit alles in jou training geleer en in uitdagings soos die as dit vir jou moeilik raak. Jy moet net die moed en wilskrag het en glo jy kan dit Doen as jy ñ verandering in jou lewe wil maak.
2
4 comments
Christina De Wee
4
Dag-11- van 21 dae uitdaging:
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
A community for digital resellers & content creators to gain clarity, build confidence, create better content & grow their business.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by