Ek daag op want ek moet regtig begin werk aan my tyd bestuur, ek sit soveel goed by maar kom nie by goed uit om van dit klaar te maak sodat ek my aandag kan aanskyf nie.
Ek het ook nodig om te werk aan goed wat my besigheid moet vorentoe beweeg waar ek my inkomste ook aanstoor en aanvul.
Ek het hierdie besigheid begin want ek het n passie om mense te help en te help hulself op bou, hulle vertroue in hulself terug te kry want ek weet hoe voel dit. EK het ook die besigheid begin want ek inkomste maak uit my passies uit.