Hello Hester, as dit moontlik is sal jy asseblief vir ons almal in die community die prompt gee wat ons in ons Chatgpt kan in sit, soos wat jy vanoggend op jou live gese het. Ek wil seker maak dat ek die regte bewoording in my opdrag aan Chat plaas.
Byvoorbaat
Baie dankie
Lorika