Brand Build Challenge Week 1: Dag 7
From today forward, I will stop --------- and start--------
Van vandag af gaan ek stop om na ander creators te kyk en te dink ek gaan nooit so goed of suksesvol wees soos hulle nie, en ek gaan begin fokus op elke klein dingetjie wat ek in die afgelope tyd al verander en breik het. Want ek is eniek en daar is niemand anders daar buite wat my persoonlikheid en sas het nie. Ek moet net aanhou leer en groei en toepas
1
4 comments
Lorika Coetzer
6
Brand Build Challenge Week 1: Dag 7
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
I help people build real online businesses through clarity, brand, authentic content and practical strategies that help them grow.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by