1. What excuse did you catch yourself making today?
➡️Dat ek nie regkom om te se wat ek bedoel in my video nie so ek bly hom oordoen
2. What was really behind that excuse?
➡️Ek het net n gemoeds bekaking en ek kry warm en nou gebruik ek enige verskoning om nie net klaar te maak met video nie
3. What action did you take today despite feeling uncomfortable?
➡️Ek het in elkgeval net myself oortuig dat ek dit kan doen, want daar is iemand daar buite wat nie iemand perfek soek nie maar iemand wat opdaag en bemoedig