"What's the biggest change you want your Ideal Client to experience because of your content?
Die grootste verander wat ek wil he my Ideale Klient moet verkry deur my content is: die belangrikste is dat my klient weet sy is op n veilige plek waar sy nie alleen gelos gaan word nie, want ek wil he sy moet verstaan dat ek hier is om haar te help en te wys dus moontlik deur alle omstandighede om vir jou iets nuuts te begin, te leer en toe te pas. Sy moet die vrymoedigheid dadelik ervaar om met met te gesels en te weet dat ek hier is vir haar en dat sy vir haarself n nuwe toekoms kan bou.