"I'm showing up because..."
Ek het besluit om hierdie challenge te join want ek wil nie ophou leer en groei nie. Ek is hier want ek veg vir myself my kinders en my besigheid.
Dankie dat ek kan deel wees van hierdie awesome Challenge, glo ons almal gaan dit geniet en saam groei en leer
Dag 7:
Hierdie week het my opgewonde gemaak dat ek elke moontlike challenge wil doen, want nie net help dit my groei persoonlik nie, maar ek het hierdie week geleer dat ek op n sagte manier mense kan bemoedig om te dink hoekom hulle nog in die situasie sit waar in hul sit en of hul bereid gaan wees om soos ek iets te leer om hul situasies of selfs net denk wyse te verander oor om iets te leer.