Vandag het ek my tweede video gepost sonder filters, glad nie perfect nie, en even though ek geen views op my eerste paar plasings gekry het nie.. gaan dit my nie stop nie, ek is op n self discocery journey en ek love dit. Dankie Hester vir hierdie pragtige community