naand almal hoop die wat die 21 dae saam ons gaan doen is so opgewonde soos ek.Vanmiddag het ek begin skrikerig raak maar een ding wat ek in my journey geleer het en baie mense se dit vir my n comfortzone beteken niks so ek is gereed om uit hom te beweeg sterkte aan elkeen wat deelneem