Ek is so bly jy is hier. Stel jouself gerus voor — waar kom jy vandaan en wat het jou hierheen gebring?"
Stel jouself gerus voor aan die ander lede van die gemeenskap sommer met 'n foto sodat ons mekaar beter kan leer ken, sien en hoor met wie ons gesels.
Vertel verder bietjie oor jouself, waar jy woon, is jy 'n 9-5 Vrou of Mamma en wat jy in enige vrye tyd doen of enige stokperdjie