Welkom by Koffietyd met Ria — 'n plek waar Afrikaanse vroue saamkom om God se stem te hoor, Sy liefde te ervaar en saam te groei.
Ek is so bly jy is hier.
Koffietyd met Ria is vir jou as jy:
☕ Honger is vir meer van God maar nie weet waar om te begin nie
☕ Wil groei in geloof, gebed en die Woord
☕ Iemand soek wat regtig sal luister
Wat jy hier kan verwag:
📖 Lering uit ondervinding
🙏 Gebed en geestelike groei
🎙️ Live gesprekke waar JY ook kan praat
🎓 Kursusse en reekse
Wat jy eerste moet doen in die gemeenskap
Stel jouself voor in die Welkom pos.
Voel vry om te vra, te deel en te groei.
Geen oordeel nie.
Net genade, waarheid en 'n warm koppie koffie. ☕
Met liefde,
Ria 🙏🙏