Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Aug
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
What is this?
Less
More

Owned by Magdalena M

Koffietyd met Ria

13 members • $1/month

''n Warm Afrikaanse gemeenskap waar vroue saam groei in geloof, gebed en God se Woord. Kom kuier. Kom groei. ☕

Memberships

Rebuild by Grace | Moms

89 members • Free

Grow in Overflow

106 members • $27/month

The Digital Bridge Movement

30 members • Free

Scalable Brand Society

114 members • $47/month

Tech Confident Community

574 members • Free

Magnetic Circle

1.2k members • $1,200

Brand Within a Brand

238 members • Free

Digital Growth Community

60.6k members • Free

8 contributions to Koffietyd met Ria
Ons het ook Fun
We as the coaches were playing around with AI today and the results were hilarious! 😂 We asked AI to: 👉 Create a cartoon version of us 👉 Add our name 👉 And explain the meaning behind our name The results were surprisingly accurate (and a little scary 😂). So now it's your turn! Here's the prompt: "Create an illustration of me from my uploaded photo in a slightly cartoonish, realistic "mini-me" version: head slightly larger than normal (chibi style), large, expressive, bright eyes, mischievous smile. Stylish, casual black tracksuit outfit. I'm leaning against a wall, arms folded, one leg propped up against the wall behind me. On the right, (Your Name) in block capitals, and under each letter, a personality line corresponding to that letter-just as you know me-on a soft, colored background. ❤️ Post your result in the comments below. Let's see what AI thinks about everyone in our REBUILD family! 👇 Bonus points if you tell us whether the description actually sounds like you
2
0
Ons het ook Fun
Tweede helfte van 2026
Ons nader die tweede helfte van 2026 en wanneer ek terug reflekteer op die eerste helfte, sien ek hoe God hierdie roete en fokus laat draai het. Ek het geweet dat die volgende seisoen moet gebeur maar het iets anders in gedagte gehad. In 'n lang seisoen van afsondering het Abba Vader het die tyd gebruik om my voor te berei op dit waarvoor Hy my geskape het, dit wat Hy oor my gedroom en beplan het. Soos in die hemel, so ook op die aarde.
1
0
Tweede helfte van 2026
Belangrike stappe om te begin met die nuwe maand - Junie
Koffietyd met Ria ☕ 🌿is nie net nog ’n plek waar jy net lees en aangaan soos 'n buitestaander nie…......maar deel word van 'n groep vroue wat omgee. Dit is ’n plek waar ons: 🌿 weer begin groei, verhoudings en respek bou 🌿 weer asemhaal en waardig word, gesien en gehoor word 🌿 weer glo in jouself en waardig voel 🌿 en stadig vorentoe beweeg in Geloof, Hoop en Liefde vir God en medemens. Maar ek wil dit sag sê… en eerlik 🤍 Groei gebeur nie net deur luister nie…dit gebeur wanneer jy begin deelneem. Nie perfek nie, nie alles 100% beplan nie ,maar net….....begin. Jy hoef nie groot stappe te vat nie. Klein beweging is genoeg 🌸 🌿 Deel wat jy leer, leer uit wat jy deel 🌿 Waardig genoeg voel sodat jy deel kan wees 🌿 Moedig iemand anders aan al voel jyself nie moedig nie 🌿 Daag op… selfs op moeilike dae sodat jy vreugde kan pluk Hier is nie druk nie…maar daar is doel ☕ Ons bou nie net ’n gemeenskap nie…ons bou weer lewens — saam 🌿
1
0
Belangrike stappe om te begin met die nuwe maand - Junie
Digital Product
Baie opgewonde met my eerste digitale produk geskep in Afrikaans met Engels wat volg.. Dankie vir elkeen wat deel daarin.
Digital Product
Welkom
Baie dankie vir elkeen wat deel word van Koffietyd se gemeenskap, ek waardeer elkeen wat inskryf. Dinge gaan nog maar stadig op hierdie stadium, ek moet nog voete vind maar ekself is rustig want ek weet alles het sy plek en tyd en Vader se tyd is die beste. Dit gaan 'n gemeenskap wees wat in elke geval anders gaan wees, nie die normale digitale bemarking manier nie al is ek ook deel van DMS waar ek so baie leer van die digitale moontlikhede. Groetenis en draai julle warm toe met al die koue. Ria uit 'n warmer Namibië
2
0
1-8 of 8
Magdalena M Scholtz
3
44points to level up
@ria-scholtz-2827
https://www.skool.com/coffee-with-ria-1141

Online now
Joined Apr 12, 2026
Namibia