Tweede helfte van 2026
Ons nader die tweede helfte van 2026 en wanneer ek terug reflekteer op die eerste helfte, sien ek hoe God hierdie roete en fokus laat draai het. Ek het geweet dat die volgende seisoen moet gebeur maar het iets anders in gedagte gehad.
In 'n lang seisoen van afsondering het Abba Vader het die tyd gebruik om my voor te berei op dit waarvoor Hy my geskape het, dit wat Hy oor my gedroom en beplan het.
Soos in die hemel, so ook op die aarde.
1
0 comments
Magdalena M Scholtz
3
Tweede helfte van 2026
powered by
Koffietyd met Ria
skool.com/coffee-with-ria-1141
''n Warm Afrikaanse gemeenskap waar vroue saam groei in geloof, gebed en God se Woord. Kom kuier. Kom groei. ☕
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by